Die Blou Van Onthou [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Die Blou Van Onthou [AFR] free pdf In die skemer van haar lewe kry Colette Cronje 'n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook die van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Haar dogter, Nandi, se verset teen haar ouers en haar afkoms is so verreikend dat sy haar kind vir aanneming weggee, alleen oorsee vlug en alle bande met haar familie verbreek. Haar kleindogter, Tina, word groot sonder om haar bloedfamilie te leer ken. Maar bloed bly bloed, jou familie bly jou familie, jou taal bly jou taal. Daarom word dit die verhaal van 'n Afrikaanse familie, van drie opeenvolgende geslagte wat reageer op mekaar en op hul tyd, van drie vroue wat leef in die spanning tussen weggaan en moet bly, tussen vergeet en moet onthou. Saudade, leer Colette in Portugal, is die liefde wat bly nadat die voorwerp van die liefde verdwyn het. Die blou van onthou is 'n wydstromende rivier van 'n roman, 'n boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings.

About Marita van der Vyver

However, at this time we simply cannot provide you with information about the Author Marita van der Vyver. However doesn't imply that people don't work on her selection. In addition we ask that you assist us to in this subject. If you have leisure time and desire can profoundly get pleasure from when you present to us your information. As soon as obtaining this kind of feedback and info coming from users with regards to the Die Blou Van Onthou [AFR] Publisher Marita van der Vyver, many of us very first the girl check out. When many of us be sure that almost all real, just article the item. We all appreciate this enable in addition to appreciate it beforehand.

Details Book

Author : Marita van der Vyver
Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
Data Published : 01 October 2012
ISBN : 0624055183
EAN : 9780624055181
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 360 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Die Blou Van Onthou [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 11 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 11

    In Liefde per dosyn moet musiekonderwyseres Christa van Graan teen haar sin op . afgelee plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie. maar eerder die baas van die plaas..


  • Haar Naam Was Marina Neser free pdfHaar Naam Was Marina Neser

    Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat. Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing. reeds met hul eerste ontmoeting. steur Marina Neser haar min.Want die blonde vlinder glo geen man kan haar vlerkies kneus nie..


  • Moord in Het Callcenter free pdfMoord in Het Callcenter

    Ze schrok toen ze naar haar raam keek. Stond er nu iemand voor haar raam. Ze zag een schaduw op haar gordijn dat bewoog. Ondanks haar angst stond Natasja op om te gaan kijken. Met kloppend hart schoof ze het gordijn op zij..


  • Susanna M. Lingua gunstelinge 3 [AFR] free pdfSusanna M. Lingua gunstelinge 3 [AFR]

    Die groot legkaart. waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 6 [AFR] free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 6 [AFR]

    In Liefste Koos bevind Elsa Fourie haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt. haar verloofde. het beloof om haar op die hawe te ontmoet. maar hy het soos mis voor die son verdwyn..


  • Die Blou Van Onthou [AFR] free pdfDie Blou Van Onthou [AFR]

    . In die skemer van haar lewe kry Colette Cronje 'n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wa