Steve Hofmeyr 50 [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Steve Hofmeyr 50 [AFR] free pdf 'n Fotografiese herdenking van die lewe en loopbaan van Afrikaanse musiek se superster. Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met 'n geweldige aantal toegewyde bewonderaars. Die boek bevat foto's uit Steve se jong dae en sy deurbraak-jare in die musiekbedryf. Dit dek sy loopbaan in TV, rolprente en musiekblyspele, met inbegrip van Agter elke man, Egoli en 7de Laan. Dit volg sy loopbaan as 'n musikant, met staaltjies oor elk van sy albums en foto's van hom op die verhoog, agter die skerms en op toer. Dit sluit ook Steve se verhouding met die media, sy aktivisme en liefdadigheidswerk, en sy gevierde loopbaan as skrywer in. Die boek bevat 'n magdom foto's met byskrifte wat Steve self geskryf het. Hierdie boek word uitgegee in die jaar dat Steve Hofmeyr 50 word en sy 25 jaar in die musiekbedryf vier, en is 'n moet-he vir al sy bewonderaars.

About Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr is een van die gewildste vermaaklikheidskunstenaars in Suid-Afrika. Benewens sy loopbaan as sanger, liedjieskrywer en akteur, is hy ook bekend daarvoor dat hy op uitgesproke wyse sy mening oor politieke en kulturele kwessies lug. As akteur het hy bekendheid verwerf vir sy rolle in TV-reekse soos Agter elke man en verskeie rolprente en sepies, insluitende Egoli. Hy het reeds 'n menigte toekennings ontvang, onder meer Geselsprogram-aanbieder van die Jaar, platinumstatus vir CD-verkope wat die tweemiljoenmerk oorskry het (EMI), en 'n SAMA-toekenning vir grootste verkoper van musiek in Suid-Afrika oor alle genres heen. Sy outobiografie, Mense van my asem, was 'n topverkoper in 2008, en sy vier romans, Vier briewe vir Jan Ellis (2010), Die verste uur (2011), Kapabel (2012) en Laaste dans, Drienie (2014), is gunstig deur kritici ontvang.

Details Book

Author : Steve Hofmeyr
Publisher : Zebra Press
Data Published : 01 October 2014
ISBN : 1770227490
EAN : 9781770227491
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 224 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Steve Hofmeyr 50 [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Steve Surname free pdfSteve Surname

    The Steve Surname Adventures: Book 4 (Non illustrated edition) The wither spawns in Steve's village and threatens it with destruction. Join Steve as he battles to save everything that he holds most dear..


  • El Camino de Steve Jobs [Spanish] free pdfEl Camino de Steve Jobs [Spanish]

    Jay Elliot worked with Steve Jobs as Senior VP of Apple. Here her gives the reader the opportunity of seeing Steve as only his closest associates have ever seen him and brings us his deep insider perspective of Steve's singular iLeadership stylewhich encompasses four major principles: product..


  • Becoming Steve Jobs  free pdfBecoming Steve Jobs

    #1 New York Times Bestseller There have been many books on a large and small scale about Steve Jobs. one of the most famous CEOs in history. But this book is different from all the others. "Becoming Steve Jobs" takes on and breaks down the existing myth and stereotypes about Steve Jobs..


  • Steve Jobs El Lider de Apple  [Spanish] free pdfSteve Jobs El Lider de Apple [Spanish]

    "Steve Jobs managed and motivated his people to surpass their own expectations and execute the best work of their lives. Jay Elliot taps his experience serving as Steve's right-hand man to show how anyone can shift his or her personal paradigm to become more Steve Jobs-like..


  • Steve Surname free pdfSteve Surname

    The Steve Surname Adventures: Book 2 (Non illustrated edition) Steve's chest of diamonds has been stolen. but a trail of gems leads him deep into his mines... Follow Steve as he explores the hidden tunnels in search of his stolen treasure..


  • Steve Hofmeyr 50 [AFR] free pdfSteve Hofmeyr 50 [AFR]

    . 'n Fotografiese herdenking van die lewe en loopbaan van Afrikaanse musiek se superster. Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met 'n geweldige aantal t