Om in Die Hemel Wakker Te Word [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Om in Die Hemel Wakker Te Word [AFR] free pdf Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van 'n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en 'n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hemel. Crystal McVea was vir die grootste deel van haar lewe ongelowig en 'n verlede van mishandeling en verkeerde keuses het haar verwyder van God. Sy het selfs aan sy bestaan getwyfel. Toe breek 10 Desember 2009 aan - die dag wat haar lewe vir altyd sou verander. Vir nege minute daardie nag het Crystal heeltemal opgehou asemhaal. Sy was bewusteloos, en onbewus van die krisis wat om haar aangegaan het en hoe die personeel geworstel het om haar lewe te red. Crystal onthou weinig van die trauma, maar weet net dat sy in die hemel en in God se teenwoordigheid wakker geword het. In die boek bespreek Crystal sommige van die buitengewone dinge wat sy in die hemel teegekom en beleef het, insluitend die asemrowende poorte van die hemel, ons beskermengele en 'n visioen van haar jonger self. Om in die hemel wakker te word neem lesers op 'n reis waar hul uit die oe van 'n gebroke vrou die meedoenlose strewe na 'n lewe saam met God kan aanskou. Saam met haar sal hulle uiteindelik van die liefde en helende krag van God se teenwoordigheid kan getuig.

About Crystal McVea

Crystal McVea is in Altus, Oklahoma gebore en woon steeds daar. Sy is 'n onderwyseres van beroep en het vier pragtige kinders. Crystal en haar man Virgil is toegewyde Christene en is aktief betrokke by hul plaaslike gemeente. Alex Tresniowski is 'n gesoute skrywer vir People en het al verskeie boeke geskryf. Die bekendste, Vendetta, is deur Universal Studios aangekoop en het as basis gedien vir die rolprent Public Enemies.

Details Book

Author : Crystal McVea
Publisher : Struik Christian Books
Data Published : 01 June 2013
ISBN : 1415324816
EAN : 9781415324813
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 288 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Om in Die Hemel Wakker Te Word [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Die Blou Van Onthou [AFR] free pdfDie Blou Van Onthou [AFR]

    In die skemer van haar lewe kry Colette Cronje 'n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het..


  • Moord in Het Callcenter free pdfMoord in Het Callcenter

    Ze schrok toen ze naar haar raam keek. Stond er nu iemand voor haar raam. Ze zag een schaduw op haar gordijn dat bewoog. Ondanks haar angst stond Natasja op om te gaan kijken. Met kloppend hart schoof ze het gordijn op zij..


  • Susanna M. Lingua gunstelinge 3 [AFR] free pdfSusanna M. Lingua gunstelinge 3 [AFR]

    Die groot legkaart. waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister..


  • Haar Naam Was Marina Neser free pdfHaar Naam Was Marina Neser

    Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat. Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing. reeds met hul eerste ontmoeting. steur Marina Neser haar min.Want die blonde vlinder glo geen man kan haar vlerkies kneus nie..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 11 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 11

    In Liefde per dosyn moet musiekonderwyseres Christa van Graan teen haar sin op . afgelee plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie. maar eerder die baas van die plaas..


  • Om in Die Hemel Wakker Te Word [AFR] free pdfOm in Die Hemel Wakker Te Word [AFR]

    . Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van 'n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en 'n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hem