Maar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Maar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR] free pdf Abraham de Vries vermom sy "kontreiverhale" soms as "ernstige verhale" en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. Maak nie saak ...wat die genre eintlik is nie- dis die storie en die vakmanskap wat in beide gevalle primer tel - soos Linda Rode tereg se (n.a.v. van D.H. Lawrence se woorde: "Never trust the artist. Trust the tale"). De Vries se vertroude vertellerstem is byna uniek in Afrikaans - daar is die herkenbare en die realistiese, maar sy verhale word ook gekenmerk deur 'n evokatiewe onuitgesegdheid. 'n Ander kenmerk is sy deernis met die buitestander of die underdog. In hierdie verhale is daar hartseer en humor, lokkende geheime, misterieuse karakters, triekster-elemente. Die eerste verhaal in die bundel, "Agter nege passe", is as't ware 'n liefdesverklaring aan die Klein-Karoo!

About Abraham H. de Vriese

Abraham de Vries het reeds 20 kortverhaalbundels sedert sy debuut in 1956 gepubliseer. Hy is ook bekend as kontreiverhaalskrywer (die "plaaswinkelstories" uit die Klein Karoo), kenner van die kortverhaal en as samesteller, o.m. van die belangrike Die Afrikaanse kortverhaalboek. Sy werk is reeds met verskeie pryse vereer- onder meer is die bundel Tot verhaal kom bekroon met die RAU Prys vir Skeppende Werk (nou die UJ- prys)- en het De Vries ook in 2010 'n SALA-toekenning ontvang vir sy lewenslange bydrae tot die letterkunde, en in 2012 die Absa KKNK se Afrikaans Onbeperk-toekenning vir lewensbydrae. De Vries woon in Kaapstad. Abraham de Vries is an award-winning short story writer and has published 20 collections since his debut in 1956. He is much loved for his wonderfully humorous stories set in the Ladismith area of the Little Karoo. In more recent years he was awarded the RAU Prize ( now the UJ Prize) for Tot verhaal kom. He has also received a SALA as well as an Absa KKNK award for his contribution to Afrikaans literature. De Vries lives in Cape Town.

Details Book

Author : Abraham H. de Vriese
Publisher : Human
Data Published : 20 August 2013
ISBN : 0798157747
EAN : 9780798157742
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 128 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Maar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Klein Grillie Spinnekop  [AFR] free pdfKlein Grillie Spinnekop [AFR]

    Klein Grillie Spinnekop spring op 'n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het 'n ander antwoord ... 'n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is..


  • Ena Murray Omnibus 33 [AFR] free pdfEna Murray Omnibus 33 [AFR]

    Ena Murray se "Paradys-sage" is 'n familieverhaal wat oor vier geslagte strek en enige hedendaagse TV-sepie die loef afsteek wat betref rykheid aan intrige. Die verhale in hierdie omnibus is Die dieper droom..


  • Die Afreis Van Abel Lotz [AFR] free pdfDie Afreis Van Abel Lotz [AFR]

    Die derde boek in die Abel-trilogie. Die polisie word ontbied na 'n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op 'n slagting. maar daar is geen lyk nie..


  • Om in Die Hemel Wakker Te Word [AFR] free pdfOm in Die Hemel Wakker Te Word [AFR]

    Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van 'n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en 'n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hemel..


  • Die Uitgespoeldes [AFR] free pdfDie Uitgespoeldes [AFR]

    Moses Swart. skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld. voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde. maar waar kom die knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan..


  • Maar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR] free pdfMaar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR]

    . Abraham de Vries vermom sy "kontreiverhale" soms as "ernstige verhale" en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. Maak nie saak ...wat die ge