Die Ontsaglike Liefde Van God [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Die Ontsaglike Liefde Van God [AFR] free pdf Die ontsaglike liefde van God is 'n uitnodiging na die hart van God, om sy ongelooflike liefde vir ons raak te sien asook die oorvloedige maniere waarop Hy elke dag vir ons sorg. Die skrywer skets 'n helder prentjie van God se liefde soos dit uitgebeeld word in Jesus se optrede teenoor die Samaritaanse vrou by die put en die vrou wat in owerspel betrap is. Sy wys ook hoe daardie liefde ons lewens kan verander as ons dit toelaat - hoe dit ons in staat stel om te vergewe en genesing moontlik maak. Namate ons hierdie ontsaglike liefde raaksien en daarop reageer, sal ons vervul word met 'n blydskap wat enigiets wat die wereld na ons kant toe gooi, die hoof kan bied. Met pragtige foto's en volkleur binne-ontwerp.

About Sheila Walsh

Sheila Walsh is a powerful communicator, Bible teacher, and best-selling author with more than 4 million books sold, as well as a featured speaker with Women of Faith. The Gigi, God's Little Princess book and video series has won the National Retailer's Choice Award twice and is the most popular Christian brand for young girls in the United States. Sheila co-hosted The 700 Club and her own show Heart to Heart with Sheila Walsh. She is currently completing her Masters in Theology.

Details Book

Author : Sheila Walsh
Publisher : Struik Christian Books
Data Published : 01 March 2011
ISBN : 1415309035
EAN : 9781415309032
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 144 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Die Ontsaglike Liefde Van God [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Haar Naam Was Marina Neser free pdfHaar Naam Was Marina Neser

    Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat. Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing. reeds met hul eerste ontmoeting. steur Marina Neser haar min.Want die blonde vlinder glo geen man kan haar vlerkies kneus nie..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 11 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 11

    In Liefde per dosyn moet musiekonderwyseres Christa van Graan teen haar sin op . afgelee plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie. maar eerder die baas van die plaas..


  • Om in Die Hemel Wakker Te Word [AFR] free pdfOm in Die Hemel Wakker Te Word [AFR]

    Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van 'n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en 'n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hemel..


  • Op Die Spoor Van Hoop [AFR] free pdfOp Die Spoor Van Hoop [AFR]

    Somtyds kry die lewe jou onder. Somtyds wonder jy waar op aarde mens moet begin om dinge te verander as daar soveel dinge verkeerd is. Miskien sukkel jy dan. soos ander. om steeds die ligpuntjie te sien..


  • 'n Dogter Na God Se Hart [AFR] free pdf'n Dogter Na God Se Hart [AFR]

    Elizabeth George se 'n Dogter na God se hart bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om 'n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma's in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe..


  • Die Ontsaglike Liefde Van God [AFR] free pdfDie Ontsaglike Liefde Van God [AFR]

    Books Download Online. Die ontsaglike liefde van God is 'n uitnodiging na die hart van God, om sy ongelooflike liefde vir ons raak te sien asook die oorvloedige maniere waarop Hy elke dag vir ons sorg