Kobra [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Kobra [AFR] free pdf Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering ...Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!

About Deon Meyer

Deon Meyer, 'n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as internet-strateeg. Hy, sy vrou, Anita, en hul vier kinders woon in Durbanville. Sy publikasies sluit in nege romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, en 7 Dae, 2011). Drie daarvan - Orion, Proteus en Infanta - is met die ATKV-prys bekroon, terwyl hy in 2008, 2009 en 2012 die ATKV se Prys vir Spanningslektuur ontvang het vir, onderskeidelik, Onsigbaar, 13 Uur en 7 Dae.

Details Book

Author : Deon Meyer
Publisher : Human
Data Published : 20 November 2013
ISBN : 0798165049
EAN : 9780798165044
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 424 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Kobra [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Kobra [AFR] free pdfKobra [AFR]

    Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige. blitsige. meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra..


  • Icarus (Benny Griessel) free pdfIcarus (Benny Griessel)

    After 602 days dry. Captain Benny Griessel of the South African police services can't take any more tragedy. So when Benny is called in to investigate a multiple homicide. it pushes him close to breaking point - a former friend and detective colleague has shot his wife and two daughters..


  • Cobra (Benny Griessel) free pdfCobra (Benny Griessel)

    Why would a mathematics professor from Cambridge University. renting a holiday home outside Cape Town. require a false identity and three bodyguards. And where is he..


  • Cobra (Benny Griessel) free pdfCobra (Benny Griessel)

    Why would a mathematics professor from Cambridge University. renting a holiday home outside Cape Town. require a false identity and three bodyguards. And where is he. now that they are dead. The only clue to the bodyguards' murder is the snake engraved on the shell casings of the bullets that killed them..


  • Eendag (Dagbreek) [AFR] free pdfEendag (Dagbreek) [AFR]

    Die lewe in die kollig druk swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik. veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie iets drasties doen nie..


  • Kobra [AFR] free pdfKobra [AFR]

    . Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra.