Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR] free pdf Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte. Mans en vrouens is nie dieselfde nie - ons dink, praat en gedra onsself nie dieselfde nie. Hierdie verskille is nie as gevolg van ons omgewing of opvoeding nie. Hulle is opsetlik deur God in ons ingebou. Wie het jou brein afgeskakel? sal jou leer hoe die verskil tussen manlike en vroulike breinfunksie gesonde verhoudings kan skep pleks van miskommunikasie en konflik. Dit is propvol insig wat jou die geheimsinnigheid rondom die teenoorgestelde geslag sal help verstaan, sowel as praktiese hulpmiddels wat vinnig jou verhoudings sal verbeter. Die kombinasie van dr. Leaf se wetenskaplike kennis en wysheid uit die Bybel maak Wie het jou brein afgeskakel 'n unieke, moet-lees boek oor 'n onderwerp wat ons almal aanraak.

About Caroline Leaf

Dr. Caroline Leaf is die topverkoperskrywer van Who Switched Off My Brain. Sy het 'n doktersgraad in Kommunikasiepatologie aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Sy skryf artikels vir akademiese joernale en tydskrifte, en onderhoude met haar oor haar navorsing en teoriee het al in verskeie koerante asook op radio en televisieprogramme verskyn. Sy gee gereeld lesings aan beide Christelike en sekulere gehore regoor die wereld oor verskeie onderwerpe in verband met die brein se werking.

Details Book

Author : Caroline Leaf
Publisher : Struik Christian Books
Data Published : 01 March 2012
ISBN : 1415320667
EAN : 9781415320662
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 257 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Gebedjies Vir Seuntjies [AFR] free pdfGebedjies Vir Seuntjies [AFR]

    Met hierdie oulike gebedeboekie vir drie- tot sesjariges sal kleingoed vinnig leer dat hulle oor enigiets met God kan praat. Die boekies bestaan uit vier afdelings wat kinders meer leer oor lof aan God..


  • Oorwinning [AFR] free pdfOorwinning [AFR]

    Vir baie mense is die Bybel 'n boek vol beelde en geskiedenis sonder enige toepassing vir vandag. Met Oorwinning kom wys Elza Meyer dat presies die teenoorgestelde waar is. In hierdie boek lig Elza Meyer sekere Bybelse konsepte uit wat tydloos waar bly en wys hoe hierdie eeue oue riglyne hedendaagse gelowiges raak..


  • Maar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR] free pdfMaar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR]

    Abraham de Vries vermom sy "kontreiverhale" soms as "ernstige verhale" en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. Maak nie saak ..


  • Sydney free pdfSydney

    Michael Brein's travel guides make city public transport simple. Maps include how to get to the top 50 sights in the area by public transit. ultra-large transit maps..


  • Guide to Paris free pdfGuide to Paris

    Michael Brein's travel guides make city public transport simple. Maps include how to get to the top 50 sights in the area by public transit. ultra- large transit maps. detailed mini-area maps of attractions..


  • Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR] free pdfWie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR]

    Download Ebooks Textbooks. Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Caroline