Wolf, Wolf [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Wolf, Wolf [AFR] free pdf Op die skerm van die kring-TV sien hy dit: twee skerp gepunte hondeore by die voorhek. 'n Wolfhond? Hy hou die knoppie in en tuur na die blougrys nagtoneel - en die buitengewoon groot hondekop wat hom stip aanstaar. Daar is iets aan die stil blik van die donker oe wat nie heeltemal reg lyk nie, en die oomblik dat die hees stem oor die luidspreker kom, weet Mattheus wat dit is. "Matt," se die hondebek, "dis ek. Maak oop asseblief." Mattheus Duiker, seun van Benjamin Duiker, eertydse eienaar van Duiker's Motors, maak die hek van die Kaapse herehuis oop vir sy minnaar Jack. Vermom soos 'n wolf dring Jack die intieme donkerte binne waar Matt wag dat sy pa doodgaan sodat sy lewe kan begin. Blinkoog oor die vooruitsigte sluip die twee jonges verby die studeerkamer waar die blinde ou man, deurdrenk van droewe verknogthede en donker vermoedens, sit en wag vir die voetval van die dood. Eben Venter se roman is 'n diepsnydende ondersoek na die verhouding tussen pa en seun, na die ontreddering van 'n man wat bitter min uit die verlede kan neem om hom toe te rus vir 'n lewe in 'n snel veranderende bestel. Intens. Ontstellend. 'n Meesterlike ontrafeling van die dun lyn van gevoel - Venter aan die toppunt van sy vermoens.

About Eben Venter

Unfortunately, currently we simply cannot give you info on this Founder Eben Venter. However, this doesn't mean we don't work to be with her assortment. In addition we ask you assist us within this matter. When you have sparetime and need will certainly greatly appreciate in case you offer you the information you have. While receiving these suggestions and knowledge by users regarding the Wolf, Wolf [AFR] Writer Eben Venter, we first the woman's look at. When many of us ensure that just about all true, just article the item. Most of us can see this aid as well as thank you beforehand.

Details Book

Author : Eben Venter
Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
Data Published : 15 March 2013
ISBN : 0624054993
EAN : 9780624054993
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 376 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Wolf, Wolf [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Op Die Spoor Van Hoop [AFR] free pdfOp Die Spoor Van Hoop [AFR]

    Somtyds kry die lewe jou onder. Somtyds wonder jy waar op aarde mens moet begin om dinge te verander as daar soveel dinge verkeerd is. Miskien sukkel jy dan. soos ander. om steeds die ligpuntjie te sien..


  • Die Uitgespoeldes [AFR] free pdfDie Uitgespoeldes [AFR]

    Moses Swart. skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld. voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde. maar waar kom die knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan..


  • Eendag (Dagbreek) [AFR] free pdfEendag (Dagbreek) [AFR]

    Die lewe in die kollig druk swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik. veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie iets drasties doen nie..


  • Maar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR] free pdfMaar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR]

    Abraham de Vries vermom sy "kontreiverhale" soms as "ernstige verhale" en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. Maak nie saak ..


  • What's the Time, Little Wolf? free pdfWhat's the Time, Little Wolf?

    The second. wonderfully anarchic picture book. based on the hugely-successful 'Little Wolf' fiction series The Wolf family have got no food. so Little Wolf and Smellybreff are sent to get a piggy for supper..


  • Wolf, Wolf [AFR] free pdfWolf, Wolf [AFR]

    ePub Free Ebooks. Op die skerm van die kring-TV sien hy dit: twee skerp gepunte hondeore by die voorhek. 'n Wolfhond? Hy hou die knoppie in en tuur na die blougrys nagtoneel - en die buitengewoon groo