Dit Was Oorlog [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Dit Was Oorlog [AFR] free pdf In die 1970s, 1980s en vroee 1990s is duisende jong mans opgeroep vir militere diensplig. Meeste van hulle het intense fisieke opleiding ondergaan, en vele is gestuur om die oorlog te veg wat in noordelike Namibie en Angola gewoed het. Hierdie titel is 'n versameling van nagedagtenisse en herinneringe van daardie tyd, saamgestel deur JH Thompson, wat onderhoude gevoer het met voormalige Nasionale Dienspligtiges. Bydraers tot hierdie vertaalde weergawe van die blitsverkoper An Unpopular War sluit in gewone soldate en spesiale taakmag lede, kokke, medici en helikoptervlieeniers. Hulle werp 'n verskeidenheid van perspektiewe op inklaar, opleiding, inspeksie, gyppo, grenspatrollies, geheime operasies en veldslae, en hoe hulle weer moes aanpas by 'n lewe op civvie straat. Dis 'n aangrypende titel wat die gees en atmosfeer, die daaglikse roetine, die verveeldheid, vrees, kamaraderie en ander intense ervarings van 'n SAWM soldaat vasle. Vir elkeen wat militere diensplig moes doen, sowel as vir hulle familie en vriende, is hierdie boek noodsaaklike leesstof.

About J.H. Thompson

JH Thompson

Details Book

Author : J.H. Thompson
Publisher : Zebra Press
Data Published : 28 May 2007
ISBN : 1770220097
EAN : 9781770220096
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 256 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Dit Was Oorlog [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Eendag (Dagbreek) [AFR] free pdfEendag (Dagbreek) [AFR]

    Die lewe in die kollig druk swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik. veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie iets drasties doen nie..


  • Gebedjies Vir Seuntjies [AFR] free pdfGebedjies Vir Seuntjies [AFR]

    Met hierdie oulike gebedeboekie vir drie- tot sesjariges sal kleingoed vinnig leer dat hulle oor enigiets met God kan praat. Die boekies bestaan uit vier afdelings wat kinders meer leer oor lof aan God..


  • Klein Grillie Spinnekop  [AFR] free pdfKlein Grillie Spinnekop [AFR]

    Klein Grillie Spinnekop spring op 'n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het 'n ander antwoord ... 'n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is..


  • Oorwinning [AFR] free pdfOorwinning [AFR]

    Vir baie mense is die Bybel 'n boek vol beelde en geskiedenis sonder enige toepassing vir vandag. Met Oorwinning kom wys Elza Meyer dat presies die teenoorgestelde waar is. In hierdie boek lig Elza Meyer sekere Bybelse konsepte uit wat tydloos waar bly en wys hoe hierdie eeue oue riglyne hedendaagse gelowiges raak..


  • 'n Dogter Na God Se Hart [AFR] free pdf'n Dogter Na God Se Hart [AFR]

    Elizabeth George se 'n Dogter na God se hart bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om 'n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma's in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe..


  • Dit Was Oorlog [AFR] free pdfDit Was Oorlog [AFR]

    . In die 1970s, 1980s en vroee 1990s is duisende jong mans opgeroep vir militere diensplig. Meeste van hulle het intense fisieke opleiding ondergaan, en vele is gestuur om die oorlog te veg wat in noo