Oorwinning [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Oorwinning [AFR] free pdf Vir baie mense is die Bybel 'n boek vol beelde en geskiedenis sonder enige toepassing vir vandag. Met Oorwinning kom wys Elza Meyer dat presies die teenoorgestelde waar is. In hierdie boek lig Elza Meyer sekere Bybelse konsepte uit wat tydloos waar bly en wys hoe hierdie eeue oue riglyne hedendaagse gelowiges raak. Dit verweef sy met die visioen wat sy een aand gekry het: dat gelowiges - spesifiek Suid-Afrikaners - moet erns maak met die Bybel en met die God van die Bybel. Eers dan kan ons God se seen verwag. Oorwinning wil gelowiges aanmoedig om op te kyk na die God van die heelal en volgens sy Goddelike waardes te begin leef. Want net dan sal ons oorwinning smaak oor die rooi perd van oorlog, die swart perd van hongersnood en die vaal perd van die dood (Op. 6: 1-8).

About Elza Meyer

Elza Meyer is a versatile and committed minister, author, mother, and grandmother who raised her children while also working as a part-time teacher. In 1991, just before her youngest started school, the Lord called her once more to His purpose, and she returned to her study of theology at the University of Pretoria. Thereafter, she ministered at the Dutch Reformed Church, Kempton Park West. In 2003, Elza moved to the Dutch Reformed Church Moreletapark in Pretoria, where she currently ministers and is the leader of the ministry team. Her ministry responsibilities include company transformation and training of ministry leaders. Elza has written two books, Victory and Hearing God's Voice. She is also a nationally sought-after speaker at women's conferences. Elza and her husband, Thys, have three children, Ellenore, Susan, and Pieter, and two grandchildren.

Details Book

Author : Elza Meyer
Publisher : CUM
Data Published : 01 June 2013
ISBN : 1431604283
EAN : 9781431604289
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Oorwinning [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Die Uitgespoeldes [AFR] free pdfDie Uitgespoeldes [AFR]

    Moses Swart. skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld. voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde. maar waar kom die knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan..


  • Waar Engele Wandel [AFR] free pdfWaar Engele Wandel [AFR]

    Die eerste boek in n splinternuwe reeks. Engele op n missie. verskyn uit New York Times topverkoperskrywer. Karen Kingsbury. se pen. Waar engele wandel handel oor tweede kanse n dramatiese storie oor n uitgediende bofbalspeler..


  • Ena Murray Omnibus 33 [AFR] free pdfEna Murray Omnibus 33 [AFR]

    Ena Murray se "Paradys-sage" is 'n familieverhaal wat oor vier geslagte strek en enige hedendaagse TV-sepie die loef afsteek wat betref rykheid aan intrige. Die verhale in hierdie omnibus is Die dieper droom..


  • Voor Amen (Stemme Van Geloof) [AFR] free pdfVoor Amen (Stemme Van Geloof) [AFR]

    Op grond van die fenomenale sukses van Perry Stone se topverkoper is hierdie geskenk-uitgawe van die boek Hoe om drome en visioene te interpreteer nou beskikbaar. In Drome en visioene verduidelik die gewilde topverkoperskrywer en prediker Perry Stone dat daar telkens leiding en waarskuwings van God in verskeie soorte drome en visioene versteek is waaronder: Vier soorte geestelike visioene- nagmerries- drome van 'n geliefde wat dood is- vals drome..


  • Elza's Kitchen free pdfElza's Kitchen

    For years. Elza has managed to get by. She has her own little restaurant in the Hungarian city of Delibab cooking quality versions of her country's classics and serving them with a smile..


  • Oorwinning [AFR] free pdfOorwinning [AFR]

    . Vir baie mense is die Bybel 'n boek vol beelde en geskiedenis sonder enige toepassing vir vandag. Met Oorwinning kom wys Elza Meyer dat presies die teenoorgestelde waar is. In hierdie boek lig Elza